Your free worldwide security network

Available on

Uw gratis wereldwijde beveiligingsnetwerk

Beschikbaar op

Votre réseau de sécurité, gratuit mondialement

Disponible sur

A sua rede mundial de segurança

Disponível no

Tu red libre de la seguridad mundial

Disponible en

U gratis wêreldwye sekuriteit netwerk

Beskikbaar op

Logo

Laat ons ‘n veiliger wêreld skep

Om in sekuriteit te lewe is ‘n behoefte vir almal. As burgers van die wêreld, kan ons almal bydrae om die wêreld ‘n veiliger plek te maak om in te bly. Vandag met Secugo kan dit maklik bereik word. Al wat u moet doen om die visie te bewerkstellig saam met ons, is om die applikasie af te laai, dit te gebruik en die woord te versprei !

AFLAAI

Laai af die GRATIS applikasie nou !

GEBRUIK

Gebruik Secugo vir u geliefdes se veiligheid.

DEEL

Versprei die woord om ‘n ongelooflike gemeenskap te stig.

Voel veilig, voel goed

Met Secugo voel u veilig, voel u goed. Hierdie applikasie was ontwerp deur sekuriteit kenners om twee van die mees basiese menslike behoeftes te beantwoord : Veiligheid en Gemeenskap.
Sy intuïtiewe ontwerp is geskik vir gebruik in stresvolle omstandighede.

  • INTUÏTIEWE

    Hou dit eenvoudig, kort. Groot knoppe, kleur kodes, ikone – alle besonderhede is daar om u te lei in die gebruik van die applikasie.

  • VEILIGE PLEKKE

    Spoor vinnig die naaste Veilige Plekke op waar u hulp kan vind in die aria waarin u is.

  • WAARSKUWINGS

    In geval van nood, stuur ‘n alarmsein na familie, vriende en Secugo gemeenskap in u aria.

  • MEDIESE LêER

    Skep u mediese lêer en dra dit met u waar ook al u gaan.

  • VOORAF WAARSKUWING

    Gebruik die vooraf waarskuwing funksie as jy verwag om aggressie of 'n mediese probleem in die gesig te staar. As u dit nie stop nie, sal die Secugo gemeenskap dadelik gewaarsku word.

  • LIGGING DELING/ PRIVAATHEID

    Wees bewus van die ligging van u kinders, senior burgers ens. Skep geo-grens plekke sodat u kennisgewings kan ontvang wanneer ‘n lid die geo-grense inkom of verlaat en besluit wanneer om sigbaar te wees vir andere sonder om u sekuriteit

 

 
devices

‘n Gemeenskap

Met Secugo is u deel van ‘n gemeenskap van mense wat gereed is om hulp te verleen, sodat u veilig voel, u goed voel !

Veleen hulp

Ontvang waarskuwings van u geliefdes en Secugo lid / lede in u aria en verleen hulp in ‘n noodgeval.

Waarskuwing instellings

Besluit vanaf wie u waarskuwings ontvang. Gaan na ons Secugo ‘’Dashboard’’ / paneel en beheer die waarskuwings in die Waarskuwings Instellings seksie.
Network

Skep jou bystandnetwerk en voel veiliger.

Pre Alert

'N Mediese of aggressiewe risiko?
Gebruik e-guard om nooit alleen te wees nie.

S.O.S

Stuur 'n boodskap aan die Secugo-gemeenskap om hulp te kry.

Veilige Plekke

Vind die naaste veilige plekke in noodgevalle.

Bly in kontak !

Teken in vir ons e-pos nuusbrief en ontvang weeklikse wenke, ‘’blog’’ inhoud, opdaterings en nuus reguit in u posbus.